Die eerste van sy soort. Hierdie toep bevat toetse om voor te berei vir die K53 Leerling Lisensie Kode 2 Teoretiese Toets.
- Laai gratis af.
- Voltooi toetse sonder internet.
- Veelkeuse vrae - padreëls, padtekens en voertuigkontroles.
- Vier Toetse (MEER as 130 VRAE)
- Opsie om korrekte antwoorde te sien.