ikon LekkeSlaap

LekkeSlaap

1.0.5 for Android
4.5 | 100,000+ Instal

LekkeSlaap

Penjabaran dari 9apps LekkeSlaap

9Apps is your first choice to download apps. 20,000+ users downloaded LekkeSlaap latest version on 9Apps for free every week! This is one of my favorite apps. This hot app was released on 2019-08-11. Come and download it now!
LekkeSlaap, afgelei van die sêding "Lekker Slaap", is die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek. Die dae toe jy alles op die Internet in Engels moes doen is iets van die verlede - by LekkeSlaap doen ons dit in Afrikaans!
Die gaping in die Afrikaanse aanlynreisindustrie het Afrikaanse internetgebruikers heeltemal te lank verhoed om akkommodasie in Afrikaans te soek en te bespreek. Dit is hoekom ons besluit het om 'n vooraanstaande Afrikaanse akkommodasiewebblad te stig, en die resultaat is LekkeSlaap.co.za.
LekkeSlaap bied duisende lekke akkommodasie-opsies reg oor die land, van gastehuise, B&B, selfsorg, hotelle, kampplekke en vele meer. Die webblad is baie gebruikersvriendelik en alles wat jy moet én wil weet voor jy jou lêplek bespreek is net 'n kliek weg. Ons bied ook persoonlike en ervare kliëntediens, en ons vriendelike, Afrikaanssprekende agente is altyd reg om jou te help.
Hierdie baanbrekerswebblad is gestig deur dieselfde span wat die bekroonde TravelGround.com geloods het. Die boublokke van LekkeSlaap.co.za is dus gegrond op dieselfde beproefde en betroubare tegnologie om te verseker dat jy met 'n geruste hart kies en kliek en toer.
LekkeSlaap, van afgelei die sêding "Lekker Slaap", adalah mati maklikste Manier om akkommodasie di Suid-Afrika te Vind en te bespreek. Die dae toe jy alles op die Internet di Engels moes doen adalah iets van mati verlede - oleh LekkeSlaap doen ons dit dalam Bahasa Afrika!
Die menganga di die Afrikaanse aanlynreisindustrie het Afrikaanse internetgebruikers heeltemal te kurus verhoed om akkommodasie Afrikaans te Soek en te bespreek. Dit adalah hoekom ons Besluit het om 'n vooraanstaande Afrikaanse akkommodasiewebblad te stig, en resultaat mati adalah LekkeSlaap.co.za.
LekkeSlaap bied duisende lekke akkommodasie-opsies reg lantai mati tanah, van gastehuise, B & B, selfsorg, hotelle, kampplekke en vele meer. Die webblad adalah baie gebruikersvriendelik en alles wat jy moet én wil weet voor jy jou lêplek bespreek adalah bersih 'n kliek weg. Ons bied ook persoonlike en ervare kliëntediens, en ons vriendelike, Afrikaanssprekende agente adalah altyd reg om jou te bantuan.
Hierdie baanbrekerswebblad adalah gestig deur dieselfde rentang wat mati bekroonde TravelGround.com geloods het. Die boublokke van LekkeSlaap.co.za adalah dus gegrond op dieselfde beproefde en betroubare tegnologie om te verseker dat jy bertemu 'n geruste hart Kies en kliek en Toer.

Memperbarui LekkeSlaap 1.0.5

This update features performance enhancements and upgrades the application for exciting future improvements to your LekkeSlaap experience.

Informasi

  • Kategori:
    Perjalanan & Lokal
  • Versi Terbaru:
    1.0.5
  • Perbarui:
    2019-07-02
  • Ukuran File:
    2.5MB
  • Persyaratan:
    Android 4 or later
  • Diupdate:
    LekkeSlaap
  • ID:
    za.co.lekkeslaap.app
  • Available on: